Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Onbeskryflik (Hardeband)

Original price was: $14.99.Current price is: $11.99.
  • SKU:JB105291794
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer. Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook fotos wat die skoonheid vasvang van die wreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook n gepaste Bybelvers en gebed.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter