Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

n Bietjie Reen (Sagteband)

Original price was: $10.00.Current price is: $9.00.
  • SKU:JB105294028
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Die titel van hierdie boek is ontleen aan die liedjie Stuur groete aan Mannetjies Roux, geskryf deur Christopher Torr en gesing deur Laurika Rauch, n lied wat in ons harte kom nesskop het. Want ons is boere. Ons ken die reuk van diesel met Afrika se son en die skoonheid van omgeploegde lande in die oggenddou. Hierdie boek met sy dagstukkies is verpak onder verskillende geloofsgewoontes en word spesiaal opgedra aan ons boeregemeenskap.
Boere, en dit sluit hulle vroue en kinders in, is n uitsonderlike familie wat in unieke omstandighede leef. Hulle leef naby aan die natuur en voorsien in hulle daaglikse behoeftes deur wat hulle verbou. Dit sluit die soet en die suur in; soms is dit te warm en ander kere ren dit te veel; soms is die markpryse s dat jy eintlik moet inbetaal om jou produk verkoop te kry, en ander kere kan jy breed glimlag oor goeie pryse. Een kenmerk van ons boere is dat hulle naby aan God en aan die natuur leef. Enige gesprek in n boerderygemeenskap draai kort voor lank oor geloof. Dit is geloof alleen wat boere oor die grondpaaie dra. Hulle glo in biddae vir ren, bid vir hulp aan medeboere wat in droogtes in n skuldlas verstrik raak en is gebedsmense wat saam droom oor goeie oeste. Hierdie boek wil n bydrae lewer op die reis van hierdie uitsonderlike boerefamilie. Dit is egter ook s geskryf dat enigeen al is hulle nie boere nie wat graag tydens hulle eie reis wil verdiep en groei ook waarde daaruit sal put.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter