Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Markus 8-16: Gestroop! (Sagteband)

Original price was: $11.00.Current price is: $7.00.
  • SKU:JB105294074
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Markus skryf in ongeveer 65 nC vir gelowiges in Rome. Nero maai hulle af. Wonders bevry hulle ni uit sy wrede kloue nie. Die Jesus-gebeure inspireer hulle om hulle kruise deur die strate van Rome op pad na hulle dood te dra. Volgelinge van die Een wat gekruisig is. Markus laat ons egter besef in God se wreld is die kruis die teken van sy liefde vir ons. Hy wys vir ons sy omgee tot in die dood. Ons ken die storie. Pilatus is die magtige; Jesus is die magtelose. Die magtige is met reg bang hy verloor sy mag. Die Magtelose l alle mag vrywillig af. Jesus sterf. En dan die wonder bo alle wonders, die wonder wat alle ander wonders onnodig en oorbodig maak: Die graf is leeg! Hoe uitsonderlik anders is ons God!

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter