Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)

Original price was: $14.00.Current price is: $9.00.
  • SKU:JB105290979
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Na bykans dertig jaar vandat tannie Sannie de Ferrires die sewende druk van Kom ons vertel Stories die lig laat sien het, volg n vars en hersiene agste druk van die boek onder n nuwe titel Kom ons vertel weer stories. Die boek het soos soetkoek verkoop en daar moes al reeds weer n negende druk voorsien word. Slegs 25 stories van die oorspronklike weergawe word in hierdie boek weergegee. Die stories strek van Bybelverhale tot sommer net n storie, van ware lewensverhale tot kort getuienisse, maar elkeen met n baie definitiewe geestelike les en n pragtige illustrasie daarby.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter