Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Gereed Vir Vandag (Hardeband)

Original price was: $13.00.Current price is: $10.40.
  • SKU:JB105290959
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?
Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wreld gaan jou beslis nie hiermee help nie inteendeel.
In Gereed vir vandag wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe n paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefh en respek. Deur hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou las ligter, die waarheid duideliker en n lewe van diens haalbaar.
Jy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat slegs van God af kom.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter