Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Pad na Sukses (Sagteband)

Original price was: $5.00.Current price is: $4.00.
  • SKU:JB105295892
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Volgens die wreld se standaarde beteken sukses om n goeie werk h, n eie besigheid, geld, roem en aansien. As ons dit nie het nie, voel ons soos n mislukking. Tog voel ons dikwels ongelukkig, onvervuld en eensaam al het ons hierdie dinge.

God wil h jy moet suksesvol wees, maar sy definisie van sukses is nie dieselfde as die wreld sn nie. Trouens, God se hele manier van die sukses behaal wat vir ons ware vreugde bring, is heeltemal anders as die wreld sn en dit is presies wat ons nodig het.

Die pad na sukses sal jou laat ontdek wat dit beteken om suksesvol te wees volgens God se standaarde. Op haar praktiese manier openbaar Joyce Meyer Bybelse waarhede wat ons sal help om ware en blywende sukses te behaal. Die tydlose wysheid in Die pad na sukses sal jou help om nuwe fokus in jou lewe te vind en op die pad te stap wat God vir jou bepaal het.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pathway to Success.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter