Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Meesterstuk (Sagteband)

Original price was: $15.99.Current price is: $12.79.
  • SKU:JB105291098
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Roman Velasco is n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat onskynlik alles het wat sy hart begeer groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy tesinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, n berugte maar ongedentifiseerde graffiti-kunstenaar n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.
Soos Roman worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. N n rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy besluit dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle gebroke stukke stadig inmekaar begin pas … totdat iets onverwags gebeur wat die verloop van hulle verhouding en albei se lewe onherroeplik verander.
Die meesterstuk is splinternuwe roman deur bekroonde New York Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade selfs die mees gebroke persoon in n onvolmaakte tog ongelooflike meesterstuk kan verander.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter