Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Jare Tussen Ons (Sagteband)

Original price was: $15.00.Current price is: $12.00.
  • SKU:JB105296841
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

In Die Jare Tussen Ons vlug Elaine weg van haar verloofde, Alex af, sonder enige verduideliking.

Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe runeer, en daarvoor het sy hom t lief.
Sy het geen keuse as om Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, se aanbod te aanvaar nie.

Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt.
Elaine verloor haar geloof in n liefdevolle God en dit is net haar ongesonde verhouding met wyn wat haar help om soms van al die seer in haar binneste te vergeet.

Maar haar liefde vir Alex bly n brandende vuur wat nie geblus kan word nie.
Skielik, n soveel jaar, staan Alex weer voor haar en begin sy weer glo dat God dalk alles tog ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet.

Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy hom aangedoen het.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter