Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Hemel (Sagteband)

Original price was: $15.99.Current price is: $12.79.
  • SKU:JB105296026
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Hoe gaan dit in die hemel wees? Hoe gaan ons lyk, en wat gaan ons elke dag doen?

Randy Alcorn het vir 25 jaar navorsing gedoen om Bybelse antwoorde te kan gee op mense se vrae oor die hemel. As n mens dink die hemel sal gevul wees met liggaamlose geeste, wolke en ewige harpspel, wag n wonderlike verrassing op lesers.

Die hemel nooi lesers om die hemel te visualiseer soos die Bybel dit beskryf: n nuwe, herskepte aarde waar regte mense met regte liggame in n noue verhouding met God en mekaar sal leef. Die volgende keer as iemand s: Ek kan my nie voorstel hoe die hemel sal wees nie, sal mense wat hierdie boek lees, kan s: Ek kan!

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter