Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Begenadigdes (Sagteband)

Original price was: $13.00.Current price is: $10.40.
  • SKU:JB105291821
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper, het risikos geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wreld voort te bring.
Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Die lesse wat ons by hierdie vroue kan leer, is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het.
Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus is nou in een boek beskikbaar. Tamar was n vrou van hoop. Ragab een van geloof. Rut was die vrou van liefde en Batseba het ongewenaarde genade ontvang. En dan is daar Maria, die vrou van gehoorsaamheid. Met die lees van hulle verhale sal jy beter begrip kry vir God se plan met die wreld en tot die besef kom dat hierdie plan ook vir j insluit.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter