Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Boytjie (Sagteband)

Original price was: $11.99.Current price is: $9.59.
  • SKU:JB105290799
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Johnny Davids se ma wou hom nie gehad het nie.
Sy het Boytjie, soos hulle hom genoem het, by sy dowe ouma en haar bedorwe seun gaan aflaai in Kleinvlei.

Johnny loop dan weg as 10-jarige seuntjie om van die mishandeling te ontsnap.

In Walvisbaai kry hy ‘n kans om heel te word. En as jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir ‘n sangkompetisie.
Hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny ‘n bekroonde televisie- en sportaanbieder.

Sy verhaal sal jou inspireer om nie op te gee nie, en altyd te droom dat dinge beter kan wees.

“Beslis ‘n boek wat ek nie gou sal vergeet nie.” s Hannes van Wyk.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter