Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

Die Boek Van Jakobus (Sagteband)

Original price was: $15.00.Current price is: $5.00.
  • SKU:JB105295679
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

In hierdie publikasie is opgeneem Die Boek van Jakobus en die twee kort evangelies van Thomas en Nikodmus. Die Boek van Jakobus iS die verhaal van Maria, die moeder van ons Messias, haar ouers, haar geboorte en later ook haar swangerskap, tot waar Sagaria in die tempel deur Herodus vermoor word. Dan is daar ook n baie intreressante verwysing na Adam en Evan in die Paradys wat meer lig werp op wat Satan daar gedoen het. Die Evangelie van Thomas handel oor die jeugjare van Jesus. Die Evangelies van Nikodmus vertel van Pilatus se beskuldigings teen die Messias, en die verloop van die hofsaak teen die Heiland, dis meer breedvoerig as in die Bybel. Dit gee ook n beeld van die agteraf gekonkel deur Kajafas en Annas. Veral interessant in die getuienisse van mense wat vroer deur die Heiland genees is. Die tweede deel handel oor Christus se neerdaling in die doderyk, waar Hy o.a. ook vir Adam en Eva gevind het, asook die twaalf aartsvaders. Ook Henog was daar.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter