Free shipping on orders over $40!

Shopping Cart

  • No products in the cart.
Menu

My Jesus-Storiebybel (Sagteband)

Original price was: $11.99.Current price is: $9.59.
  • SKU:JB105290941
  • Category:

Share:
  • 30 days easy returns
  • Free shipping on orders over $40
  • Guaranteed safe & secure checkout

Op soek na n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.

Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.

My Jesus-Storiebybel is n uitstekende boek om kinders n ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products

Subscribe our Newsletter